5 Maar die Jode, wat jaloers geword het,+ het sekere goddelose manne onder die leeglêers op die markplein saam met hulle geneem en ’n skare oproeriges gevorm en die stad in opskudding gebring.+ En hulle het die huis van Jason+ aangeval in ’n poging om hulle voor die gepeupel te bring.