Job 40:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Of het jy ’n arm soos dié van die ware God,+En kan jy dit laat donder met ’n stem soos syne?+ Jesaja 40:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Kyk! Die nasies is soos ’n druppel uit ’n emmer; en soos die stoflagie op die weegskaal is hulle gereken.+ Kyk! Hy lig die eilande+ op soos fyn stof. Hebreërs 10:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Dit is iets vreesliks om in die hande van die lewende God te val.+
15 Kyk! Die nasies is soos ’n druppel uit ’n emmer; en soos die stoflagie op die weegskaal is hulle gereken.+ Kyk! Hy lig die eilande+ op soos fyn stof.