Psalm 49:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Sodat hy nog vir ewig sou lewe en die kuil nie sou sien nie.+ Romeine 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Nietemin het die dood as koning geheers van Adam tot by Moses,+ selfs oor dié wat nie gesondig het na die gelykheid van die oortreding deur Adam+ nie, wat ’n ooreenkoms toon met hom wat sou kom.+
14 Nietemin het die dood as koning geheers van Adam tot by Moses,+ selfs oor dié wat nie gesondig het na die gelykheid van die oortreding deur Adam+ nie, wat ’n ooreenkoms toon met hom wat sou kom.+