11Toe Rehaʹbeam in Jerusalem aankom,+ het hy onmiddellik die huis van Juda en Benjamin+ bymekaar laat kom, honderd-en-tagtigduisend uitgesoekte weerbare manne,+ om teen Israel te veg ten einde die koninkryk na Rehaʹbeam terug te bring.
3 En Abiʹa het die oorlog begin met ’n krygsmag van vierhonderdduisend sterk krygsmanne,+ uitgesoekte manne. En Jeroʹbeam het hom in slagorde teen hom opgestel met agthonderdduisend uitgesoekte manne, dapper, sterk manne.+