Psalm 68:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Daar is klein Benjamin, wat hulle onderwerp,+Die vorste van Juda met hulle juigende menigte,Die vorste van Seʹbulon, die vorste van Nafʹtali.+ Jesaja 60:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die kleine sal ’n duisend word, en die geringe ’n magtige nasie.+ Ek, Jehovah, sal dit op die regte tyd bespoedig.”+
27 Daar is klein Benjamin, wat hulle onderwerp,+Die vorste van Juda met hulle juigende menigte,Die vorste van Seʹbulon, die vorste van Nafʹtali.+
22 Die kleine sal ’n duisend word, en die geringe ’n magtige nasie.+ Ek, Jehovah, sal dit op die regte tyd bespoedig.”+