Prediker 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Deur groot luiheid sak die balkwerk in, en deur slapheid van die hande lek die huis.+ Hebreërs 12:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Rig derhalwe die hande wat hang+ en die lam knieë op,+