Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rut 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Mag Jehovah jou handelswyse beloon,+ en mag daar vir jou ’n volmaakte loon+ wees van Jehovah, die God van Israel, onder wie se vleuels jy toevlug kom soek het.”+

  • Kolossense 3:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 omdat julle weet dat julle van Jehovah+ die erfenis as die gepaste beloning sal ontvang.+ Dien die Heer, Christus, soos slawe.+

  • Hebreërs 11:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Wat meer is, sonder geloof+ is dit onmoontlik om vir hom welbehaaglik te wees,+ want hy wat tot God nader, moet glo dat hy is+ en dat hy die beloner+ word van dié wat hom ernstig soek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel