Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 39:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En sy heer het gesien dat Jehovah met hom is en dat Jehovah alles wat hy doen, in sy hand laat slaag.

  • 1 Samuel 18:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En Saul het gesien en te wete gekom dat Jehovah met Dawid was.+ Wat Saul se dogter Migal betref, sy het hom liefgehad.+

  • Sagaria 8:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘In dié dae sal tien man uit al die tale van die nasies+ die slip van ’n Joodse man+ vasgryp,+ ja, hulle sal dit vasgryp en sê: “Ons sal saam met julle gaan,+ want ons het gehoor dat God met julle is.”’”+

  • Handelinge 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die familiehoofde het jaloers+ geword op Josef en hom na Egipte verkoop.+ Maar God was met hom,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel