1 Konings 15:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En Baäsa,+ die seun van Ahiʹa, van die huis van Isʹsaskar, het ’n sameswering teen hom begin smee; en Baäsa het hom doodgemaak by Gibʹbeton,+ wat aan die Filistyne behoort het, terwyl Nadab en die hele Israel Gibʹbeton beleër het.
27 En Baäsa,+ die seun van Ahiʹa, van die huis van Isʹsaskar, het ’n sameswering teen hom begin smee; en Baäsa het hom doodgemaak by Gibʹbeton,+ wat aan die Filistyne behoort het, terwyl Nadab en die hele Israel Gibʹbeton beleër het.