Markus 16:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En toe die sabbat+ verby was, het Maria Magdaleʹna+ en Maria, die moeder van Jakobus, en Saloʹme speserye gekoop om hom te kom salf.+ Johannes 19:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Toe het hulle die liggaam van Jesus geneem en dit saam met die speserye met verbande toegedraai,+ net soos die Jode die gebruik het om vir ’n begrafnis voor te berei.
16 En toe die sabbat+ verby was, het Maria Magdaleʹna+ en Maria, die moeder van Jakobus, en Saloʹme speserye gekoop om hom te kom salf.+
40 Toe het hulle die liggaam van Jesus geneem en dit saam met die speserye met verbande toegedraai,+ net soos die Jode die gebruik het om vir ’n begrafnis voor te berei.