1 Konings 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 dan sal ek inderdaad die troon van jou koninkryk oor Israel tot onbepaalde tyd vestig, net soos ek jou vader Dawid beloof het deur te sê: ‘Daar sal vir jou nie ’n man ontbreek wat op die troon van Israel sit nie.’+ Psalm 132:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 As jou seuns my verbond hou+En my herinneringe wat ek hulle sal leer,+Sal hulle seuns ook vir ewig+Op jou troon sit.”+
5 dan sal ek inderdaad die troon van jou koninkryk oor Israel tot onbepaalde tyd vestig, net soos ek jou vader Dawid beloof het deur te sê: ‘Daar sal vir jou nie ’n man ontbreek wat op die troon van Israel sit nie.’+
12 As jou seuns my verbond hou+En my herinneringe wat ek hulle sal leer,+Sal hulle seuns ook vir ewig+Op jou troon sit.”+