1 Konings 10:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En die koning het die silwer in Jerusalem soos die klippe gemaak,+ en sederhout het hy so oorvloedig gemaak soos die wildevyebome wat in die Sjefeʹla is.+ 2 Kronieke 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Joʹsafat het rykdom en heerlikheid in oorvloed gehad;+ maar hy het ’n huweliksverbintenis+ met Agab+ aangegaan.
27 En die koning het die silwer in Jerusalem soos die klippe gemaak,+ en sederhout het hy so oorvloedig gemaak soos die wildevyebome wat in die Sjefeʹla is.+
18 En Joʹsafat het rykdom en heerlikheid in oorvloed gehad;+ maar hy het ’n huweliksverbintenis+ met Agab+ aangegaan.