5 Daarna het hulle weggetrek, en die skrik van God het op die stede gekom wat rondom hulle was,+ sodat hulle nie die seuns van Jakob agternagesit het nie.
25 Niemand sal teen julle standhou nie.+ Die skrik vir julle en die vrees vir julle sal Jehovah julle God op die oppervlak van die hele land laat kom+ waarop julle sal loop, net soos hy julle beloof het.