Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En wat van die graanoffer oorbly, behoort aan Aäron en sy seuns,+ as iets hoogheiligs+ van Jehovah se vuuroffers.

  • Levitikus 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Die priester wat dit vir die sonde offer, moet dit eet.+ Op ’n heilige plek+ moet dit geëet word, in die voorhof+ van die tent van samekoms.

  • Numeri 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En dít behoort aan jou: die bydrae+ van hulle gawe saam met al die beweegoffers+ van die kinders van Israel. Ek het dit aan jou en jou seuns en jou dogters saam met jou gegee,+ as ’n toegewese deel tot onbepaalde tyd. Elkeen in jou huis wat rein is, mag dit eet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel