Nehemia 8:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het hulle in die wet wat Jehovah deur middel van Moses+ beveel het, geskrywe gevind dat die kinders van Israel gedurende die fees in die sewende maand+ in hutte moet woon,+ Johannes 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die fees van die Jode, die loofhuttefees,+ was egter naby.
14 Toe het hulle in die wet wat Jehovah deur middel van Moses+ beveel het, geskrywe gevind dat die kinders van Israel gedurende die fees in die sewende maand+ in hutte moet woon,+