Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En op die dag van julle vreugde+ en in julle feestye+ en aan die begin van julle maande+ moet julle oor julle brandoffers+ en julle gemeenskapsoffers+ op die trompette blaas; en die gebruik daarvan moet dien om julle voor julle God in gedagtenis te bring. Ek is Jehovah julle God.”+

  • 2 Kronieke 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 kyk, ek bou+ ’n huis vir die naam+ van Jehovah my God om dit aan hom te heilig,+ om welriekende reukwerk+ voor hom te brand, met die altydblywende stapelbrood+ en die brandoffers soggens en saans,+ op die sabbatte+ en op die nuwemane+ en op die feestye+ van Jehovah ons God. Tot onbepaalde tyd+ is dit aan Israel opgelê.

  • Psalm 81:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 BLAAS die horing op nuwemaan;+

      Op volmaan, vir ons feesdag.+

  • Kolossense 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Laat niemand julle dan in verband met eet en drink+ of met betrekking tot ’n fees+ of ’n viering van die nuwemaan+ of van ’n sabbat+ oordeel nie;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel