Nehemia 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het ek in die nag opgestaan, ek en ’n paar manne saam met my, en ek het geen mens vertel+ wat God in my hart gegee het om vir Jerusalem te doen nie,+ en daar was geen mak dier by my nie, behalwe die mak dier waarop ek gery het. Filippense 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 want dit is God wat, ter wille van sy welbehae, in julle werk+ sodat julle kan wil sowel as werk.+
12 Toe het ek in die nag opgestaan, ek en ’n paar manne saam met my, en ek het geen mens vertel+ wat God in my hart gegee het om vir Jerusalem te doen nie,+ en daar was geen mak dier by my nie, behalwe die mak dier waarop ek gery het.
13 want dit is God wat, ter wille van sy welbehae, in julle werk+ sodat julle kan wil sowel as werk.+