-
1 Kronieke 24:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 Maar daar is gevind dat daar meer hoofmanne onder die seuns van Eleaʹsar was as onder die seuns van Iʹtamar. Toe het hulle hulle so verdeel: vir die seuns van Eleaʹsar as hoofde vir hulle vaderhuise, sestien, en vir die seuns van Iʹtamar as hoofde vir hulle vaderhuise, agt.
-