Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Die seuns van Sem was Elam+ en Assur+ en Arpagʹsad+ en Lud en Aram.

  • Jesaja 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En in dié dag sal Jehovah weer sy hand uitsteek, ’n tweede keer,+ om die oorblyfsel van sy volk te verkry wat sal oorbly uit Assiʹrië+ en uit Egipte+ en uit Patros+ en uit Kus+ en uit Elam+ en uit Siʹnear+ en uit Hamat en uit die eilande van die see.+

  • Jeremia 49:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En ek sal die vier winde uit die vier uithoeke van die hemel+ oor Elam bring. En ek sal hulle in al hierdie windrigtings verstrooi,+ en daar sal geen nasie wees waarheen die verstrooides+ van Elam nie sal kom nie.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel