Esra 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En in die dae van Artasasʹta het Bislam, Mitʹredat, Taʹbeël en die res van sy ampsgenote aan Artasasʹta, die koning van Persië, geskryf, en die skrif van die brief is in Aramese letters geskryf en in die Aramese+ taal vertaal.
7 En in die dae van Artasasʹta het Bislam, Mitʹredat, Taʹbeël en die res van sy ampsgenote aan Artasasʹta, die koning van Persië, geskryf, en die skrif van die brief is in Aramese letters geskryf en in die Aramese+ taal vertaal.