Esra 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die oog+ van hulle God was op+ die ouer manne van die Jode, en hulle het hulle nie verhinder nie totdat die berig na Dariʹus kon gaan en daar dan ’n amptelike dokument hieroor teruggestuur kon word. Esra 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het koning Dariʹus ’n bevel uitgevaardig, en hulle het ondersoek ingestel in die argiefgebou+ van die skatte wat daar in Babilon gebêre word. Haggai 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Dit was op die vier-en-twintigste dag van die sesde maand in die tweede jaar van koning Dariʹus.+
5 En die oog+ van hulle God was op+ die ouer manne van die Jode, en hulle het hulle nie verhinder nie totdat die berig na Dariʹus kon gaan en daar dan ’n amptelike dokument hieroor teruggestuur kon word.
6 Toe het koning Dariʹus ’n bevel uitgevaardig, en hulle het ondersoek ingestel in die argiefgebou+ van die skatte wat daar in Babilon gebêre word.