3 Wie daar ook al onder julle is van sy hele volk, mag sy God met hom wees.+ En laat hom optrek na Jerusalem, wat in Juda is, en die huis van Jehovah, die God van Israel—hy is die ware God+—herbou wat in Jerusalem was.+
9 Toe het ons hierdie ouer manne gevra. Só het ons vir hulle gesê: ‘Wie het julle bevel gegee om hierdie huis te bou en hierdie balkkonstruksie te voltooi?’+