Levitikus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “‘En ingeval sy offer as ’n brandoffer uit die kleinvee+ is, uit die jong ramme of die bokke, moet hy ’n ram+ sonder gebrek aanbied.+ Levitikus 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het hy vir Aäron gesê: “Neem vir jou ’n jong kalf as ’n sondoffer+ en ’n ram as ’n brandoffer,+ diere sonder gebrek, en bied hulle voor Jehovah aan.+
10 “‘En ingeval sy offer as ’n brandoffer uit die kleinvee+ is, uit die jong ramme of die bokke, moet hy ’n ram+ sonder gebrek aanbied.+
2 Toe het hy vir Aäron gesê: “Neem vir jou ’n jong kalf as ’n sondoffer+ en ’n ram as ’n brandoffer,+ diere sonder gebrek, en bied hulle voor Jehovah aan.+