Eksodus 12:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘En julle moet die fees van die ongesuurde koeke hou,+ want op dié dag sal ek julle leërs uit Egipteland uitlei. En julle moet dié dag in al julle geslagte as ’n insetting tot onbepaalde tyd hou. Levitikus 23:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “‘En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde koeke vir Jehovah.+ Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet.+
17 “‘En julle moet die fees van die ongesuurde koeke hou,+ want op dié dag sal ek julle leërs uit Egipteland uitlei. En julle moet dié dag in al julle geslagte as ’n insetting tot onbepaalde tyd hou.
6 “‘En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde koeke vir Jehovah.+ Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet.+