Deuteronomium 30:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Jehovah jou God sal jou hart en die hart van jou nageslag+ moet besny,+ sodat jy Jehovah jou God kan liefhê met jou hele hart en jou hele siel ter wille van jou lewe.+ 2 Kronieke 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daar is nietemin goeie+ dinge by u gevind, omdat u die heilige pale uit die land weggeruim het+ en u hart voorberei het om die ware God te soek.”+ Psalm 78:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hulle moes nie soos hulle voorvaders word nie,+’n Hardkoppige en opstandige geslag,+’n Geslag wat nie hulle hart voorberei het nie+En wie se gees nie trou was teenoor God nie.+
6 En Jehovah jou God sal jou hart en die hart van jou nageslag+ moet besny,+ sodat jy Jehovah jou God kan liefhê met jou hele hart en jou hele siel ter wille van jou lewe.+
3 Daar is nietemin goeie+ dinge by u gevind, omdat u die heilige pale uit die land weggeruim het+ en u hart voorberei het om die ware God te soek.”+
8 En hulle moes nie soos hulle voorvaders word nie,+’n Hardkoppige en opstandige geslag,+’n Geslag wat nie hulle hart voorberei het nie+En wie se gees nie trou was teenoor God nie.+