Efesiërs 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 nie met oëdiens soos mensebehaers nie,+ maar soos Christus se slawe, wat die wil van God met hulle hele siel doen.+ Kolossense 3:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wat julle ook al doen, doen dit met julle hele siel+ soos vir Jehovah+ en nie vir mense nie,
6 nie met oëdiens soos mensebehaers nie,+ maar soos Christus se slawe, wat die wil van God met hulle hele siel doen.+