Genesis 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+ Esra 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 sodat hulle voortdurend+ vir die God van die hemel strelende offers+ kan aanbied en vir die lewe van die koning en sy seuns kan bid.+ Jesaja 60:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want elke nasie en elke koninkryk wat jou nie sal dien nie, sal vergaan; en die nasies sal vir seker verwoes word.+
3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+
10 sodat hulle voortdurend+ vir die God van die hemel strelende offers+ kan aanbied en vir die lewe van die koning en sy seuns kan bid.+
12 Want elke nasie en elke koninkryk wat jou nie sal dien nie, sal vergaan; en die nasies sal vir seker verwoes word.+