14 Aangesien ’n bevel van die koning en sy sewe raadgewers+ af uitgestuur is om oor Juda en Jerusalem ondersoek in te stel+ in die wet+ van jou God+ wat in jou hand is,
14 en dié wat die naaste aan hom was, was Karseʹna, Setar, Admaʹta, Tarsis, Meres, Marseʹna en Memuʹgan, sewe+ vorste van Persië en Medië, wat toegang tot die koning gehad het+ en wat in die eerste plekke in die koninkryk gesit het):