Psalm 33:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Vir redding is die perd net bedrog,+En deur die oorvloed van sy lewenskragtigheid verskaf hy geen ontkoming nie.+ Hosea 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar aan die huis van Juda sal ek barmhartigheid bewys,+ en ek sal hulle deur Jehovah hulle God red;+ maar ek sal hulle nie deur ’n boog of deur ’n swaard of deur oorlog, deur perde of deur ruiters, red nie.”+
17 Vir redding is die perd net bedrog,+En deur die oorvloed van sy lewenskragtigheid verskaf hy geen ontkoming nie.+
7 Maar aan die huis van Juda sal ek barmhartigheid bewys,+ en ek sal hulle deur Jehovah hulle God red;+ maar ek sal hulle nie deur ’n boog of deur ’n swaard of deur oorlog, deur perde of deur ruiters, red nie.”+