Josua 9:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het die kinders van Israel weggetrek en op die derde dag by hulle stede gekom, en hulle stede was Giʹbeon+ en Kefiʹra+ en Beʹërot+ en Kirʹjat-Jeaʹrim.+ Nehemia 7:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 die manne van Kirʹjat-Jeaʹrim,+ Kefiʹra+ en Beʹërot:+ sewehonderd-drie-en-veertig;
17 Toe het die kinders van Israel weggetrek en op die derde dag by hulle stede gekom, en hulle stede was Giʹbeon+ en Kefiʹra+ en Beʹërot+ en Kirʹjat-Jeaʹrim.+