1 Kronieke 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hulle en hulle seuns was oor die poorte van die huis van Jehovah, ja, die tenthuis, vir wagdiens.+ 1 Kronieke 26:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hulle het die lot gewerp+ vir klein sowel as groot volgens hulle vaderhuise,+ vir die verskillende poorte.
23 En hulle en hulle seuns was oor die poorte van die huis van Jehovah, ja, die tenthuis, vir wagdiens.+
13 En hulle het die lot gewerp+ vir klein sowel as groot volgens hulle vaderhuise,+ vir die verskillende poorte.