Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want hulle het van hulle dogters vir hulleself en vir hulle seuns aanvaar;+ en hulle, die heilige saad,+ het met die volke van die lande vermeng geraak,+ en die hand van die vorste en die onderheersers was die vernaamste+ in hierdie ontrouheid.”

  • Esra 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Eindelik het die priester Esra opgestaan en vir hulle gesê: “Julle het ontrou gehandel deurdat julle uitlandse vrouens by julle laat woon het+ om die skuld van Israel te vergroot.+

  • 2 Korintiërs 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel