Nehemia 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Uiteindelik het ek by die goewerneurs+ anderkant die Rivier gekom en vir hulle die briewe van die koning gegee. Wat meer is, die koning het hoofde van die krygsmag en ruiters met my saamgestuur.
9 Uiteindelik het ek by die goewerneurs+ anderkant die Rivier gekom en vir hulle die briewe van die koning gegee. Wat meer is, die koning het hoofde van die krygsmag en ruiters met my saamgestuur.