Nehemia 3:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Ná hom het Malkiʹa, ’n lid van die gilde van die goudsmede,+ herstelwerk gedoen tot by die huis van die Neʹtinim+ en die handelaars,+ regoor die Inspeksiepoort en tot by die dakvertrek van die hoek.
31 Ná hom het Malkiʹa, ’n lid van die gilde van die goudsmede,+ herstelwerk gedoen tot by die huis van die Neʹtinim+ en die handelaars,+ regoor die Inspeksiepoort en tot by die dakvertrek van die hoek.