Psalm 86:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Luister tog, o Jehovah, na my gebed;+En skenk tog aandag aan die stem van my dringende versoeke.+ Psalm 130:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Jehovah, hoor tog my stem.+Laat u ore ag gee op die stem van my dringende versoeke.+