Esra 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het gesê:+ “O my God, ek voel werklik skaam+ en verleë+ om my aangesig tot u op te hef, o my God, want ons oortredings+ het oor ons hoof vermenigvuldig en ons skuld het groot geword, ja, tot aan die hemel.+ Klaagliedere 3:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Hoe kan ’n lewende mens hom aan klagtes oorgee,+ ’n man weens sy sonde?+
6 En ek het gesê:+ “O my God, ek voel werklik skaam+ en verleë+ om my aangesig tot u op te hef, o my God, want ons oortredings+ het oor ons hoof vermenigvuldig en ons skuld het groot geword, ja, tot aan die hemel.+