Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 11:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 en tog het ek, toe ek by julle teenwoordig was en gebrek begin ly het, nie vir één ’n las geword nie,+ want die broers wat van Masedoʹnië gekom het,+ het my tekort oorvloedig aangevul. Ja, in elke opsig het ek my daarvan weerhou om julle tot las te wees en sal ek dit bly doen.+

  • 2 Korintiërs 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Kyk! Dit is die derde keer+ dat ek gereed is om na julle toe te kom, en tog sal ek nie ’n las word nie. Want ek soek nie julle besittings nie,+ maar júlle; want die kinders+ behoort nie vir hulle ouers op te spaar nie, maar die ouers vir hulle kinders.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel