Psalm 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hulle bly onwaarheid tot mekaar spreek;+Met vleiende lippe+ bly hulle dubbelhartig+ spreek. Psalm 37:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die goddelose smee komplotte teen die regverdige,+En hy kners sy tande teen hom.+ Psalm 37:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Die goddelose is op die loer vir die regverdige+En is daarop uit om hom dood te maak.+