Psalm 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hulle bly onwaarheid tot mekaar spreek;+Met vleiende lippe+ bly hulle dubbelhartig+ spreek. Psalm 120:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Jehovah, verlos tog my siel van valse lippe,+Van die bedrieglike tong.+