1 Kronieke 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Vir die afdelings van poortwagters:+ Van die Koragiete:+ Meselemʹja,+ die seun van Koreʹ, van die seuns van Asaf. 1 Kronieke 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Van hierdie afdelings van die poortwagters het die hoofmanne pligte gehad net soos hulle broers,+ om in die huis van Jehovah te dien. Esra 2:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Die kinders van die poortwagters: Die kinders van Sallum,+ die kinders van Ater,+ die kinders van Talmon,+ die kinders van Akkub,+ die kinders van Hatiʹta,+ die kinders van Sobai: almal saam honderd-nege-en-dertig.
26 Vir die afdelings van poortwagters:+ Van die Koragiete:+ Meselemʹja,+ die seun van Koreʹ, van die seuns van Asaf.
12 Van hierdie afdelings van die poortwagters het die hoofmanne pligte gehad net soos hulle broers,+ om in die huis van Jehovah te dien.
42 Die kinders van die poortwagters: Die kinders van Sallum,+ die kinders van Ater,+ die kinders van Talmon,+ die kinders van Akkub,+ die kinders van Hatiʹta,+ die kinders van Sobai: almal saam honderd-nege-en-dertig.