Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hy het in Naʹsaret+ gekom, waar hy grootgemaak is; en volgens sy gewoonte op die sabbatdag het hy in die sinagoge ingegaan,+ en hy het opgestaan om te lees.

  • Handelinge 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Ná die openbare voorlesing van die Wet+ en van die Profete het die presiderende beamptes+ van die sinagoge na hulle gestuur en gesê: “Manne, broers, as julle enige woord van aanmoediging vir die volk het, spreek dit dan.”

  • Handelinge 15:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want van ouds af het Moses in stad na stad dié gehad wat hom verkondig, omdat hy elke sabbat in die sinagoges voorgelees word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel