3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want hy het ons geseën+ met elke geestelike seën in die hemelse plekke+ in eenheid met Christus,
11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+