Psalm 106:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ons het gesondig, net soos ons voorvaders;+Ons het verkeerd gedoen; ons het goddeloos gehandel.+ Spreuke 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+
13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+