Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarop het hulle vir my gesê: “Dié wat oorgebly het, wat uit die gevangenskap oorgebly het, daar in die regsgebied,+ verkeer in ’n uiters benarde toestand+ en in smaad;+ en die muur+ van Jerusalem lê stukkend en sy poorte+ is met vuur verbrand.”

  • Nehemia 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Uiteindelik het ek vir hulle gesê: “Julle sien in watter benarde toestand ons verkeer, hoe Jerusalem woes lê en sy poorte met vuur verbrand is. Kom en laat ons die muur van Jerusalem herbou, sodat ons nie langer ’n smaad sal wees nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel