Levitikus 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “‘En as ’n siel ’n graanoffer+ as offer vir Jehovah aanbied, moet sy offer fynmeel wees;+ en hy moet olie daaroor gooi en wierook daarop sit. Levitikus 23:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 “‘Dit is die seisoenfeeste+ van Jehovah wat julle as heilige byeenkomste moet uitroep,+ om ’n vuuroffer+ vir Jehovah aan te bied: die brandoffer+ en die graanoffer+ van die offerande en die drankoffers+ volgens die daaglikse voorskrif,
2 “‘En as ’n siel ’n graanoffer+ as offer vir Jehovah aanbied, moet sy offer fynmeel wees;+ en hy moet olie daaroor gooi en wierook daarop sit.
37 “‘Dit is die seisoenfeeste+ van Jehovah wat julle as heilige byeenkomste moet uitroep,+ om ’n vuuroffer+ vir Jehovah aan te bied: die brandoffer+ en die graanoffer+ van die offerande en die drankoffers+ volgens die daaglikse voorskrif,