1 Kronieke 9:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want in die vertrouensposisie was vier sterk manne van die poortwagters. Hulle was Leviete, en hulle het toesig gehad oor die eetkamers+ en oor die skatte+ van die huis van die ware God. 2 Kronieke 31:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hierop het Hiskiʹa gesê dat eetkamers+ in die huis van Jehovah gereedgemaak moes word. Toe het hulle dit gereedgemaak.
26 Want in die vertrouensposisie was vier sterk manne van die poortwagters. Hulle was Leviete, en hulle het toesig gehad oor die eetkamers+ en oor die skatte+ van die huis van die ware God.
11 Hierop het Hiskiʹa gesê dat eetkamers+ in die huis van Jehovah gereedgemaak moes word. Toe het hulle dit gereedgemaak.