21 “En kyk! aan die kinders van Levi het ek al die tiendes+ in Israel as ’n erfdeel gegee as beloning vir hulle diens wat hulle verrig, die diens van die tent van samekoms.
30 “En jy moet vir hulle sê: ‘Wanneer julle die beste daarvan bydra,+ dan sal dit die Leviete beslis toegereken word as die opbrengs van die dorsvloer en as die opbrengs van die wyn- of oliepers.