3 En Tobiʹa,+ die Ammoniet,+ was langs hom, en hy het gesê: “Wat hulle ook al bou, as ’n jakkals+ daarteen opspring, sal hy beslis hulle klipmuur omgooi.”
14 Dink tog, o my God, aan+ Tobiʹa+ en Sanbalʹlat volgens hierdie dade van elkeen, en ook aan die profetes+ Noadʹja en die res van die profete wat my voortdurend probeer bang maak het.
7 Toe het ek na Jerusalem gekom en die kwaad opgemerk wat Elʹjasib+ ten gunste van Tobiʹa+ gedoen het, deur vir hom ’n saal in die voorhof van die huis+ van die ware God in te rig.