Esegiël 44:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En in my heiligdom moet hulle dienaars word in poste van toesig oor die poorte van die Huis en dienaars in die Huis.+ Hulle moet die heelbrandoffer en die offerande vir die volk slag,+ en hulle moet voor hulle staan om hulle te dien.+
11 En in my heiligdom moet hulle dienaars word in poste van toesig oor die poorte van die Huis en dienaars in die Huis.+ Hulle moet die heelbrandoffer en die offerande vir die volk slag,+ en hulle moet voor hulle staan om hulle te dien.+