Klaagliedere 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+ Klaagliedere 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Haar poorte+ het in die grond ingesink. Hy het haar grendels vernietig en in stukke gebreek.Haar koning en haar vorste is onder die nasies.+ Daar is geen wet nie.+Haar profete het ook geen visioen van Jehovah ontvang nie.+
4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+
9 Haar poorte+ het in die grond ingesink. Hy het haar grendels vernietig en in stukke gebreek.Haar koning en haar vorste is onder die nasies.+ Daar is geen wet nie.+Haar profete het ook geen visioen van Jehovah ontvang nie.+